Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Poena-skietdood: Retief Liebenberg onskuldig
Retief Liebenberg

Retief Liebenberg (50), 'n sakeman van Benoni is Donderdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof onskuldig bevind op twee moordklagte.

Die staat het gesê Liebenberg het Poena Visser (19) en dié se pa, Dewald Visser (47), onregmatig en opsetlik op 31 Oktober 2013 met sy 9mm-CZ-pistool doodgeskiet. Die voorval was by Liebenberg se dubbelverdiepinghuis in die Ebotse-landgoed in Benoni.

Liebenberg het egter aangevoer hy het uit selfverdediging opgetree en onwillekeurig die skote afgevuur nadat albei die Visser-mans hom aangerand het.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Poena Visser  |  Retief Liebenberg
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.