Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
R400 m. vir asielsoekers

Dit gaan die staat ’n bykomende R400 miljoen kos om ook aan buitelanders die spesiale Covid-19-inkomstetoelae te betaal, soos ’n hof nou beveel het.

’n Hofbevel wat Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria toegestaan is, bepaal dat die spesiale toelae van R350 per maand ook aan asielsoekers betaal moet word.

Dit sluit in die houers van spesiale permitte uit Angola, Lesotho en Zimbabwe, het die hof bevind ná ’n dringende aansoek van die Scalabrini-sentrum vir asielsoekers in Kaapstad.

“Dis belangrik om te onthou dat aansoekers aan dieselfde voorwaardes moet voldoen wat van Suid-Afrikaners verwag word voordat dit aan hulle toegestaan word,” het Lumka Oliphant, woordvoerder van Lindiwe Zulu, minister van maatskaplike ontwikkeling, Saterdag gesê.

Meer oor:  Vlugtelinge  |  Toelaes  |  Covid-19
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.