SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
Hof
OORSIG: Kyk: Xander in die hof

    Xander Bylsma (19) word aangekla van die moorde op Sharnelle Hough (17), en sy kleinniggie, Marna Engelbrecht (16) wie se lyke in Mei in hul koshuis by die Hoërskool Stella naby Vryburg gekry is.

    Die boesemvriendinne, wat albei in gr. 11 in dié skool was, is vermoedelik verwurg. Bylsma is ure nadat die meisies se lyke gevind is, in hegtenis geneem nadat hy sekere bekenteniss gemaak het.

12 Okt. 09:52:26

Xander Bylsma (19) in die hof. Foto: Deaan Vivier

12 Okt. 09:49:11

Foto: Deaan Vivier

12 Okt. 09:46:27

Xander sit sy das aan voor die hofverskyning. Foto: Deaan Vivier

12 Okt. 09:45:18

Xander in die hof. Foto: Deaan Vivier

12 Okt. 09:44:11

12 Okt. 09:40:10

Xander gaan nou vir 30 dae sielkundige waarneming by Sterkfontein hospitaal verwys word. Daarom is die aanklagte nog nie aan hom gestel nie, hoewel die klagstaat gereed is. Xander verskyn nou weer op 6 November in die hof.

12 Okt. 09:30:49

Xander Bylsma het pas by die hof aangekom. Foto: Susan Cilliers

12 Okt. 09:22:51

Die hofsaal raak voller, Xander word nou enige oomblik verwag. Foto: Susan Cilliers

12 Okt. 09:14:48

Hartaanval oor skok

Sharnelle se oupa Gielie vertel sy broer, Koos, het 'n hartaanval gekry drie weke nadat Sharnelle vermoor is. "Ek dink dit was die skok."

12 Okt. 09:13:14

Die ondersoekbeampte, kapt. Markus Fereirra, praat in die hof met Sharnelle se pa, Ronnie, en stiefma, Anna. Foto: Susan Cilliers

Meer oor:  Vryburg  |  Xander Bylsma  |  Moord  |  Stella-Moorde  |  Hof
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.