Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Skool se sportafrigter skuldig aan 144 seksmisdrywe
Collan Rex Foto: Isabel Venter

’n Voormalige sportafrigter van die Parktown Boys’ High School in Johannesburg, Collan Rex, is Vrydag in die Palm Ridge-landdroshof skuldig bevind aan 144 aanklagte van seksuele aanranding.

Boonop is Rex aan 12 aanklagte van aanranding skuldig bevind.

Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, het die uitspraak verwelkom.

“Dit is met gemengde emosies, maar ons is verlig dat ons ’n skuldigbevinding gekry het . . .”

Lees later meer.

Lees ook: Seuns bly stil oor lollery - 'klik' by skool nie geduld

Ontstellende praktyke by spogskool oopgekrap

Meer oor:  Collan Rex
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.