Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Snoekerstok-moordsaak begin

Die verhoor van die twee beskuldigdes in die moord op die kunstenaar Ludi Vink het Dinsdag in die streekhof in Palm Ridge begin.

Daniel Olivier en sy seun Keith word daarvan beskuldig dat hulle Vink in 2017 in Mitzy’s Biker Pub in Alberton met ’n snoekerstok in die oog gesteek het.

Vink is in die hospitaal opgeneem en is later breindood verklaar.

Die voorval is op kringtelevisie vasgelê en die beeldmateriaal sal in die verhoor gebruik word.

• Hou Netwerk24 dop vir meer oor die saak.

Ludi Vink op besoek aan Australië.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.