Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Hof
Tom Moyane mag nie appelleer

Tom Moyane, die geskorste baas van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), se aansoek om verlof tot appèl is deur die konstitusionele hof van die hand gewys.

Moyane het sedert sy afdanking hom na die hof gewend om dit te bestry.

Die konstitusionele hof het bevind daar is geen gronde vir 'n suskesvolle appèl nie.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Said  |  Tom Moyane  |  Appelhof
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.