Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Huisgenoot se redakteur in Bloemfontein getoë
Henriëtte Loubser, redakteur van Huisgenoot, se wortels lê diep in Bloemfontein begrawe. Sy is hier gebore, het in Besselsenstraat in Universitas grootgeword, gematrikuleer aan die Hoërskool Jim Fouché en toe kommunikasiekunde aan Kovsies geswot voordat sy by Volksblad ingeval het. JENS FRIIS het met haar gesels.
Henriëtte Loubser

Kom jy nog soms in Bloemfontein?

Ek was lanklaas daar. My pa, At Anderson, is in 1989 oorlede en sowat tien jaar gelede het ek my ma, Elise, oortuig om Kaap toe te trek. Sy en albei my broers woon nou om die draai van my en my gesin.

En wanneer jy hier kom, wat maak jou nostalgies?

Dit is reuke en smake waarna ek verlang. Ek mis die reën in die somer, die reuk van nat grond. In my kinderdae was daar ’n kafee in die middestad, ek dink die naam was Penny Whistle, wat die lekkerste kaaspasteie gemaak het.

En natuurlik is daar vele herinnerings aan die mense wat my pad gekruis en my help vorm het.

Waarvan hou jy nie in Bloemfontein?

Stofstorms. 

Lees meer ​hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.