Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Kosblik-inhoud kos 50% meer
Kosblik-inhoud kos 50% meer

Beeld het drie skole in Johannesburg besoek en sewe laerskoolleerlinge gevra om te wys wat hulle in hul kosblikke het.

Die inhoud van Nathan Piquito (7), ’n gr. 1-leerling aan die Laerskool Louw Geldenhuys in Linden, se kosblik het sy ouers sowat R60 uit die sak gejaag. Dit sou in 2008 na raming sowat R38 gekos het. Die kos in sy kosblik het die grootste styging in prys sedert 2008 getoon. Dit was onder meer ’n toebroodjie met grondboontjiebotter, droëwors, sjokolade, ’n nartjie, ’n vrugtestafie en ’n muffin – alles produkte waarvan die prys in vyf jaar merkwaardig gestyg het.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.