Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus
Man sit 8 j. ná vals eis van R5 m.

Gebert het skuld op ’n aanklag van bedrog beken weens ’n lewenspolis van R5 miljoen wat sy vrou, Mpho, drie dae ná sy “dood” by Ou Mutual opgeëis het.

Soomaroo het voor die vonnisoplegging gesê Gebert het oorgenoeg tyd gehad om oor sy dade te besin en bevind dat direkte tronkstraf die mees gepaste vonnis is.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.