Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
12 ontsnap uit polisieselle in Koster

Twaalf verhoorafwagtende gevangenes het Maandag in die vroeë oggendure uit die polisieselle in Koster, Noordwes, ontsnap.

Brig. Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder, sê hulle is tussen 20 en 40 jaar en het ’n gat in die muur gemaak.

“Twee van die ontsnaptes is intussen weer vasgetrek. Die ontsnaptes word van verskillende misdrywe aangekla, onder meer aanranding, inbraak, diefstal en die besit van vermoedelik gesteelde goedere.”

Enigiemand met inligting oor waar die ontsnaptes moontlik is, kan hul naaste polisiekantoor of die Koster-speurtak op 082 373 9689 bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.