Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
2 lyke in veld by Tempe gevind

Die lyke van twee mans, vermoedelik haweloses, is Dinsdagoggend vroeg in ’n oop stuk veld naby die Tempe-ingang in Bloemfontein gevind.

Lede van die militêre polisie het omstreeks 06:00 die nooddiens ER24 in dié verband gekontak.

Lukas Bezuidenhout van ER24 sê paramedici was besig met die een lyk toe nog ’n lyk ’n ent verder in die veld ontdek is.

“Ons weet nie of dit weens blootstelling of gemene spel is nie. Die polisie is op die toneel en ondersoek die oorsaak van hul dood.”

Navrae is aan die polisie gestuur.

Meer oor:  Lyke  |  Sterftes
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.