Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
2 op Kersdag vas ná diefstal in Barkley-Wes

Die polisie het op Kersdag twee rowers vasgetrek nadat daar die vorige dag by ’n huis in Barkley-Wes ingebreek is.

Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê juweliersware en ’n pistool is gesteel.

Juwele, ’n 7.65 Berreta-pistool en ammunisie, wat glo gesteel is, is by die eerste verdagte gevind.

Die inhegtenisneming van dié verdagte het hulle na ’n tweede verdagte gelei waar die polisie ’n gesteelde 9 mm-pistool in sy besit gevind het.

Die twee verdagtes sal binnekort in die landdroshof op Barkley-Wes verskyn.

Die 9 mm-pistool wat in die rower se besit gevind is.
Meer oor:  Kersdag  |  Aangekeer  |  Diefstal
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.