Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
2 vas ná Amerikaner in kaping sterf

Twee mans sal Vrydag in verband met die skietdood van ’n Amerikaanse burger in ’n mislukte motorkaping vroeër vanjaar in die landdroshof in Midrand verskyn.

“Dit volg nadat die polisie inligting ontvang het in verband met die moord op Michael Clifford Edwards op 7 Januarie in Midrand, sê kapt. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder.

Die mans, 27 en 36 jaar oud, is vroeër die week in aan die Oos-Rand in hegtenis geneem.

Edwards se vrou is ook in die kapingspoging op die hoek van Maple- en Kyalami Main-weg gewond,” sê Makhubela.

Die polisie ondersoek sake van moord, poging tot moord en poging tot motorkaping.

Meer oor:  Midrand  |  Kaping
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.