Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
3 leerlinge vervolg ná seun (17) in bakleiery sterf

Drie 17-jarige hoërskoolseuns verskyn Woensdag in die landdroshof in Postmasburg in die Noord-Kaap op ’n aanklag van moord nadat ’n medeleerling van die Blinkklip Sekondêre Skool in Postdene aangerand en gestenig is.

Die oorledene was Tumi Witbooi (ook 17), wat glo ’n familielid van die stasiebevelvoerder van die plaaslike polisiekantoor is.

Kol. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, het gesê Witbooi en die drie seuns was glo Dinsdagoggend by die skool in ’n bakleiery betrokke. Witbooi is glo aangerand en met klippe gegooi.

Meer oor:  Postmasburg
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.