Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
5 aangekeer vir moord op Bafana-kaptein

Vyf mense is Maandagoggend in KwaZulu-Natal en Gauteng in hegtenis geneem weens die moord ses jaar gelede op die Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa.

Bheki Cele, minister van polisie, het die aankondiging Maandag in Pretoria gedoen.

Een van die vyf wat aangekeer is, het vermoedelik die sneller getrek wat tot Meyiwa se dood gelei het.

Cele het gesê die polisie en nasionale vervolgingsgesag het ’n sterk saak en dat nog inhegtenisnemings kan volg.

Hou Netwerk24 dop vir meer hieroor.

Senzo Meyiwa in die nr. 1-trui vir Orlando Pirates. Hy was ook Bafana Bafana se kaptein. Foto: Gallo Images
Meer oor:  Senzo Meyiwa  |  Moord
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.