Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Almal by Woolworths sal deursoek word

Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, waarnemende polisiehoof in KwaZulu-Natal, het dit verwelkom dat Woolworths se klante voortaan deursoek gaan word ná onlangse bomdreigemente by winkelsentrums in en om Durban.

Die soveelste bomdreigement in ’n kwessie van ’n paar weke het op 19 Julie paniek in Durban veroorsaak toe twee takke van Woolworths omstreeks 09:00 ontruim moes word nadat verdagte toestelle in die winkels gevind is.

Die nuwe veiligheidsbeleid is by al Woolworths se winkels in die provinsie van krag.

Mkhwanazi sê hy steun die besluit om alle klante wat die winkels binnekom te deursoek, selfs polisielede in uniform.

“Dit is nodig en daarom steun ons dit,” sê hy.

Meer oor:  Nhlanhla Mkhwanazi  |  Bomdreigement  |  Ploftoestelle  |  Woolworths  |  Bomme  |  Misdaad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.