Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Amy'Leigh: Vierde verdagte vas

Die polisie het die vierde verdagte wat by Amy'Leigh de Jager (6) se ontvoering betrek word, in hegtenis geneem. Netwerk24 kon betroubaar bevestig die 24-jarige man is in 'n nedersetting naby Vanderbijlpark vasgetrek.

Dit het in die hof aan die lig gekom dat dié man op een van die beskuldigdes se kleinhoewe gewoon het.

Tharina Human (27), Laetitia Nel (40) en Pieter van Zyl (50) het reeds in die hof op aanklagte van ontvoering en afpersing verskyn.

Meer oor:  Amy'leigh De Jager  |  Ontvoering  |  Verdagte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.