Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Vrou in hegtenis ná Preston Titus se moord
Magdaleen Titus Foto: Facebook

'n Vrou is in hegtenis geneem nadat stafsers. Preston Titus verlede Saterdag in sy weermaghuis by die Infanterieskool in Oudtshoorn dood gevind is.

Twee ander mense, ’n man en vrou, is luidens bronne ná Titus se roudiens ondervra en ook later in hegtenis geneem.

Preston Titus Foto: Facebook
Meer oor:  Magdaleen  |  Preston Titus  |  Oudsthoorn  |  In Hegtenis  |  Weermagbasis  |  Anc-Hoë  |  Moord
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.