Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Baba glo dood aan dwelms in melk

Die polisie ondersoek die dood van ’n baba wat vermoedelik ’n oordosis dwelms saam met haar melk ingekry het.

Die ses maande oue meisie van Rustenburg is ongeveer twee weke gelede dood.

In daardie stadium is dit beskou as ’n wiegiedood, totdat mede-inwoners van die kompleks beweer het haar ouers gebruik dwelms.

Die baba se bottel en die inhoud daarvan is volgens bronne getoets en daar was wel ’n dwelmmiddel in.

Die baba se lyk is vir ’n nadoodse ondersoek gestuur.

“Ons wag nog vir die uitslag daarvan. Ons sal dan die pad vorentoe met die ondersoek kan bepaal,” sê lt.kol. Amanda Funani, polisiewoordvoerder in Noordwes.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Meer oor:  Rustenburg  |  Dwelms
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.