Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Baba uit Mamelodi-kliniek ontvoer
’n Drie maande oue baba is Vrydag uit ’n kliniek in Mamelodi gesteel. Foto: Verskaf

Die polisie is op soek na ’n vrou wat Vrydag ’n drie maande oue baba vanuit ’n kliniek in Mamelodi, Pretoria, ontvoer het.

“Die baba is uit die kliniek gesteel en is laas in die arms van die verdagte gesien,” lui ’n verklaring van die polisie.

Die verdagte is volgens die polisie kort en het ’n grys hemp, ’n oranje broek en swart en grys tekkies gedra toe sy met die kind gesien is.

Die polisie ondersoek ’n saak van ontvoering.

“Die polisie in Mamelodi doen ’n beroep op enigiemand met inligting oor die kind se ontvoering om na vore te kom. Enigiemand met inligting kan die polisie kontak op 012 812 9062/3/4 of die stopmisdaadnommer 08600 10111.”

Meer oor:  Pretoria  |  Baba  |  Ontvoering
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.