Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Betogers steek 3 voertuie aan die brand

Betogers in Philippi op die Kaapse Vlakte het Woensdagoggend 'n Golden Arrow-bus, 'n vragmotor van die Kaapstadse metroraad en 'n voertuig van 'n private veiligheidsmaatskappy aan die brand gesteek.

Richard Coleman, woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste, sê New Eislebenweg is tussen Goven Mbeki-rylaan en Sheffieldweg vir verkeer gesluit.

Volgens Coleman betoog die inwoners oor swak dienslewering.

Die polisie is op die toneel.

brand
'n Golden Arrow-bus in ligte laaie. Foto: Verskaf
brand
Die bus het heeltemal uitgebrand. Foto: Verskaf
brand
Een van die ander voertuie wat uitgebrand het. Foto: Verskaf

Meer oor:  Metropolisie  |  Richard Coleman  |  Kaapstad  |  Philippi  |  Brand  |  Betogings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.