Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Bus brand tydens protes op N2 in Kaapstad

’n Passasiersbus is Woensdagaand op die N2 by Borcherds Quarryweg in Kaapstad aan die brand gesteek terwyl betogers ook motorbande op die pad gebrand het.

Kenny Africa, provinsiale verkeershoof, het om 21:30 bevestig dat daar protesaksie op die N2 is in dié gedeelte naby Nyanga.

Kaapstad se brand-en-reddingsdienste het kort voor dit ook bevestig dat hulle ontbied is en dat brandbestryders opgedaag het op die toneel waar die bus in vlamme gehul was.

https://twitter.com/TrafficSA/status/1184553656995274752

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.