Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Drie dood in skietery in Bishop Lavis

Drie mans is in Bishop Lavis in Kaapstad doodgeskiet.

Die polisie is nog nie seker wat presies die oorsaak van die skietery Saterdagmiddag is nie.

Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, sê die drie het buite in die straat gestaan toe hulle geskiet is.

Twee van die mans is op die toneel dood verklaar en een is later in die hospitaal dood.

Die polisie ondersoek die moorde en niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Meer oor:  Noloyiso Rwexana  |  Bishop Lavis  |  Doodgeskiet
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.