Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Een dood, ander kritiek ná messteek-voorval

’n Vrou is dood en ’n man ernstig beseer ná ’n messteek-voorval by ’n huis in Sutherland.

’n Vrou se lyk is met paramedici se aankoms op die toneel in ’n pad gekry. Sy is op die toneel dood verklaar, sê Russell Meiring, woordvoerder van ER24.

’n Beseerde man is ook op die toneel gevind en na ’n nabygeleë hospitaal gebring. Sy toestand is kritiek.

Die polisie ondersoek die voorval.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.