Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Gevangenes ontsnap uit Winburg-tronk

Die polisie is warm op die spoor van drie misdadigers wat Maandagnag uit die gevangenis in Winburg in die Vrystaat ontsnap het.

Een, wat glo tronkstraf vir inbraak en diefstal uitdien, is kort ná die ontsnapping aangekeer en is weer terug agter tralies.

Netwerk24 verneem dat die ander ontsnaptes glo vonnisse vir onder meer moord uitdien.

Singabakho Nxumalo, woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste, sê ’n grootskaalse soektog is van stapel gestuur.

“Ons ondersoek ook die omstandighede rondom die ontsnapping en die manier waarop die gevangenes die sekerheidstelsels kon omseil het.”

Meer oor:  Singabakho Nxumalo  |  Winburg  |  Gevangenes  |  Ontsnap  |  Misdadigers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.