Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Hiér moet jy nie langs die pad stop vir druiwe nie

Die polisie in De Doorns in die Wes-Kaap waarsku motoriste om versigtig te wees wanneer hulle in die De Doorns-gebied langs die pad stilhou om druiwe te koop.

“Die polisie waarsku motoriste om glad nie naby die GG-kamp- informele nedersetting langs die N1 buite De Doorns te stop nie. Daar is onlangs gevalle aangemeld van motoriste wat stilgehou het met die doel om druiwe te koop en toe van selfone en kontant beroof is,” lui die verklaring wat Sondag deur sers. Noloyiso Rwexana, provinsiale polisiewoordvoerder, uitgereik is.

Meer oor:  Wes-Kaap  |  De Doorns  |  Misdaad  |  Rooftog  |  Druiwe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.