Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
KYK: Hoë van bende-eenheid by sy huis doodgeskiet

Lt.kol. Charl Kinnear, een van die bevelvoerders by die Wes-Kaapse bende-eenheid, is ’n kort rukkie gelede by sy huis in Sidneyvale, Bishop Lavis, doodgeskiet in wat vermoedelik ’n sluipmoordaanval is.

geskiet
Die toneel buite lt.kol. Charl Kinnear se huis in Bishop Lavis.

Hy is volgens bronne doodgeskiet in Gearingweg in Sidneyvale, waar hy woon.

Die strate rondom Kinnear se huis is nou vir toegang vir die publiek afgesper.

geskiet
Die moordtoneel. Foto: Verskaf
geskiet
Die toneel buite lt. kol. Charl Kinnear se huis in Bishop Lavis.

Meer oor:  Charl Kinnear  |  Bende-Eenheid  |  Geskiet
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.