Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Huisrowers steek man met skroewedraaier

Huisrowers het ’n man in Port Elizabeth met ’n skroewedraaier in sy bors en maag gesteek nadat hulle hom en sy vrou in hul slaapkamer aangeval het.

Die man (52) en vrou (45) is Donderdagaand omstreeks 23:15 in hul huis in Seaview beroof en aangerand. Die rowers het twee selfone gebuit.

“Die beseerde man en sy vrou is na ’n hospitaal gebring.”

Die man is buite gevaar, sê kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Meer oor:  Port Elizabeth  |  Rowers  |  Skroewedraaier
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.