Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Inbraak by Zondo-kommissie se kantoor

Daar is Saterdagaand by die kantore van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping in Parktown, Johannesburg, ingebreek.

Dit is Sondagoggend deur Mbuyiselo Stemela, die kommissie se woordvoerder, bevestig.

“Ons is besig om ’n mediaverklaring daaroor saam te stel en sal dit hopelik binnekort uitstuur,” sê Stemela.

Sover bekend is skootrekenaars gesteel.

Nader besonderhede is nog nie bekend gemaak nie.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting later.

Meer oor:  Zondo-Kommissie  |  Parktown  |  Johannesburg  |  Diefstal  |  Inbraak
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.