Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Inwoners hoor eers skietery, toe botsing

’n Man is Saterdagoggend dood in sy motor aangetref nadat inwoners in Kerkstraat in Pietermaritzburg ’n skietery gehoor het.

Shawn Herbst, woordvoerder van Netcare911, sê die inwoners het kort ná die skietery ’n harde slag gehoor.

“Met ons aankoms het ons ’n ligte passasiersvoertuig en ’n ligte afleweringsvoertuig gevind wat in ’n botsing betrokke was,” sê Herbst.

“Die 35-jarige man wat in die motor gevind is, het ’n skietwond gehad en is dood verklaar.”

’n Man is Saterdagoggend in Pietermaritzburg dood nadat hy geskiet is en in ’n botsing betrokke was. Foto: Netcare911

Meer oor:  Pietermaritzburg  |  Kaping  |  Skietery
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.