Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Aktivis teen plaasaanvalle vermoor
Annette Kennealy
Annette Kennealy van Louis Trichardt is Dinsdag op 'n hoewe buite die dorp vermoor. Foto: Facebook

'n Oud-DA-raadslid van Louis Trichardt in Limpopo is Dinsdagoggend op 'n kleinhoewe buite die dorp vermoor.

Annette Kennealy was 'n kampvegter vir groter aandag aan plaasmoorde.

Jacques Smalle, DA-leier in Limpopo, sê hy is geskok oor die moord op Kennealy.

Haar laaste inskrywing op Facebook was Sondag en dit was juis oor plaasmoorde in Suid-Afrika.

Kol. Moatshe Ngoepe, polisiewoordvoerder in Limpopo, sê die polisie ondersoek die saak.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Annette Kennealy  |  Plaasmoorde  |  Plaasaanvalle
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.