Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Kleinseun het glo eie ouma (79) verkrag

’n Man van Thabong verskyn na verwagting binnekort in die hof nadat hy sy 79-jarige ouma na bewering verkrag het.

Die ouma is weens bloeding in die Bongani-hospitaal opgeneem nadat haar 37-jarige kleinseun haar na bewering Sondagoggend omstreeks 02:30 in haar huis verkrag het.

Volgens brig. Motantsi Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder, het die seun sy ouma met die dood gedreig indien sy iemand van die voorval sou vertel.

Die seun het Sondag in die vroeë oggendure by die huis opgedaag toe die voorval gebeur het.

Hy is in hegtenis geneem en sal na verwagting binnekort op ’n aanklag van verkragting in die hof verskyn.

Meer oor:  Thabong  |  Kleinseun  |  Verkragting  |  Verkrag  |  Ouma
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.