Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
KYK: 1 vas ná drankwinkel geplunder word

’n 33-jarige man is in hegtenis geneem nadat ’n drankwinkel in ’n winkelsentrum in Langa Sondagmiddag geplunder en die inwoners drank weggedra het.

Dié drankwinkel in Langa is Sondag beroof. Foto: Jaco Marais
Netwerk24 jaco marais
Die drankwinkel in Langa wat geplunder en beroof is. Foto: Jaco Marais
Netwerk24 jaco marais
Brig. Novela Potelwa, woordvoerder van die polisie in die Wes-Kaap, sê hulle is genoodsaak om meer lede in die gebied te ontplooi terwyl na nog verdagtes gesoek word.Die plundery is op selfoonkameras vasgevang en is Sondag wyd versprei.In ’n video kan gesien word hoe mense die drankwinkel binnestorm en drank uitdra.“ ’n Saak van diefstal op ’n sakeperseel is deur die speurders geopen en mense met inligting word versoek om na vore te kom.”Enigiemand met inligting oor die voorval kan die Stopmisdaadnommer 08600 10111 skakel of die My Saps-app gebruik.

Meer oor:  Stroping  |  Drankwinkel  |  Plundering  |  Langa  |  Inperking
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.