Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Kyk: Lugpatrollies om plaasaanvalle te bekamp

Vlieëniers van oor die land heen span nou kragte saam om misdaad te beveg en gemeenskappe, veral in landelike gebiede, veiliger te maak.

Met Civilian Air Patrol, wat omtrent ’n week gelede begin is, sal vrywillige vlieëniers van elke provinsie lukraak lugpatrollies uitvoer oor veral landbougebiede in die hoop om misdaad soos plaasaanvalle te bekamp.

Juri Keyter, ’n vlieënier en stigterslid van Civilian Air Patrol, sê hy het nuusberigte en statistieke oor plaasaanvalle gevolg en besef hy kan help om dit te bekamp.

Meer oor:  Plaasmoorde  |  Plaasaanvalle
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.