Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
KYK: Rowers gryp R23 000 by Chinese

Twee Chinese burgers is van R23 000 beroof nadat ’n bakkie hulle op die M2 in Johannesburg tot stilstand gedwing het.

Die voorval was Dinsdag omstreeks 10:00 toe die mans en hul motorbestuurder van Middelburg na Johannesburg op pad was.

Verskeie mans het uit ’n bakkie gespring en die slagoffers beveel om uit hul voertuig te klim. Die rowers het die geld gevat. Hulle het weggejaag toe veiligheidswagte wat toevallig daar naby was, skote op hulle geskiet het, sê konst. Constance Lelimo, ’n polisiewoordvoerder.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Meer oor:  Johannesburg  |  Rowers  |  Veiligheidswagte  |  Diefstal
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.