Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
KYK: Weermag op Kaapse Vlakte

Die weermag het Donderdag uiteindelik op die Kaapse Vlakte inbeweeg. Weermagvoertuie en soldate is in Manenberg en Hanover Park gesien. Jaco Marais het die foto’s geneem.

’n Soldaat staan by ’n gepantserde Mamba-voertuig.Foto: Jaco Marais
’n Casspir met ’n soldaat op ry in Manenberg verby ’n groep spelende kinders.Foto: Jaco Marais
Die SANW se ontplooiing volg nadat pres. Cyril Ramaphosa die groen lig daarvoor gegee het. Foto: Jaco Marais
Die weermag het saam met die polisie aan ’n misdaadvoorkomingsoperasie deelgeneem. Foto: Jaco Marais
Weermaglede in ’n gepantserde voertuig wat in Manenberg ontplooi is. Foto: Jaco Marais
Weermaglede het saam met lede van die polisie aan ’n misdaadvoorkomingsoperasie deelgeneem. Foto: Jaco Marais
Sommige inwoners en kinders het uitgekom om na die weermaglede te kyk. Foto: Jaco Marais
’n Gepantserde Mamba-voertuig beweeg deur Manenberg se strate. Die weermag het van straatblok na straatblok beweeg terwyl die polisie misdaadvoorkomingsoperasies uitgevoer het. Foto: Jaco Marais
’n Gewapende weermaglid. Foto: Jaco Marais
Meer oor:  Kaapse Vlakte  |  Weermag  |  Weermag-Ontplooiing
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.