Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Luggeweer, ammunisie by hoërskool gekry

Wetstoepassingsbeamptes van die Kaapse metroraad het Dinsdag ’n luggeweer en ammunisie op die skoolgronde van ’n hoërskool in Elsiesrivier ontdek.

Wayne Dyason, wetstoepassingswoordvoerder van die stad, sê beamptes het op die geweer, asook 24 koeëltjies ammunisie op die skoolterrein afgekom.

“ ’n Lid van die publiek het die beamptes ingelig dat hulle ’n groep bekende bendelede in die omgewing waargeneem het terwyl hulle iets wat in koerantpapier toegedraai is op die skoolterrein gegooi het,” het Dyason gesê.

Dyason sê niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.