Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man (52) vermoor en ma (77) op hoewe aangerand

’n Man is vermoor en sy 77-jarige ma is aangerand toe minstens drie aanvallers hulle oorval het.

Die voorval het Donderdagoggend in hul huis op ’n hoewe in Rooiwal, noord van Pretoria, gebeur.

Die ma, wat onlangs ’n beroerte gehad het, het by bure gaan hulp soek toe die aanvallers haar in die huis se gang gelos het en na haar seun (52) se kamer is.

Die man is in sy bed oorval, maar hy kon een van die aanvallers wond voordat hy vermoor is.

Meer volg later.

Meer oor:  Pretoria  |  Aanval
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.