Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man buite bank in Durban doodgeskiet

’n Man is Dinsdag buite ’n bank in die weste van Durban doodgeskiet terwyl hy in sy motor gesit het.

Nooddienste is die aand na Ou Hoofweg in Kloof ontbied waar die man geskiet is, glo terwyl hy in sy voertuig gewag het.

Shawn Herbst, Netcare 911-woordvoerder, sê die man was met die nooddienste se aankoms reeds dood.

Die skietvoorval en die omstandighede van die man se dood word ondersoek.

’n Man is Dinsdag in sy motor buite ’n bank in Durban doodgeskiet. Foto: Netcare 911
Meer oor:  Durban  |  Man Doodgeskiet  |  Bank
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.