Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man dood in sy slaap ná hy glo aangerand is

Die polisie in Bloemfontein het ’n geregtelike doodsondersoek begin nadat ’n man van Bergman vermoedelik ná ’n aanranding in sy slaap dood is.

Brig. Motantsi Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder, sê Lerato Mosoeu (sowat 21 jaar oud) is Woensdag dood nadat hy glo sowat ’n week gelede deur ’n onbekende persoon aangerand is.

“Daar was egter geen sigbare beserings of kneusplekke nie en hy het ook nie mediese hulp gekry nie.”

Volgens Makhele is Mosoeu glo aangerand omdat hy by ’n huis in die buurt ingebreek het.

Hy sê Mosoeu se huismaat het die polisie van sy dood ingelig nadat hy Woensdag nie wakker geword het nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.