Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man dood, vrou kritiek ná plaasaanval in Roodeplaat

’n Man is Dinsdagoggend dood en sy vrou ernstig beseer in ’n plaasaanval in Roodeplaat buite Pretoria.

Peet en Rita van Wyk, albei in hul 70’s, is vroegoggend deur aanvallers in hul huis oorrompel.

Volgens Marius Müller, nasionale bedryfskoördineerder van AfriForum, was daar twee of drie aanvallers.

“Die egpaar is met messe gesteek en ’n TV en twee selfone is geroof,” sê hy.

Hierdie is ’n ontwikkelende storie. Volg Netwerk24 vir meer.

Meer oor:  Plaasaanval
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.