Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man in nek geskiet, in kritieke toestand

’n Man is in ’n kritieke toestand in die hospitaal ná ’n skietery Donderdag in die vroeë oggendure buite ’n huis in Woodstock in die Wes-Kaap.

Paramedici van ER24 het om 00:28 die man in een van die kamers in die huis aangetref met ’n skietwond aan sy nek.

Die polisie in Woodstock ondersoek ’n saak van poging tot moord na dié voorval in Bromwellstraat, sê sers. Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder.

Meer oor:  Woodstock  |  Skietery
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.