Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man in kop geskiet in Midrand

'n Man wat vermoedelik in sy 30's is, is in 'n kritieke toestand nadat hy Dinsdagaand in 'n nywerheidsgebied in Chloorkop, Midrand, geskiet is.

Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care Paramedics, sê nooddienspersoneel was net ná 22:00 op die toneel in Brinelaan, naby Allandaleweg, en het die man in 'n kritieke toestand op die grond aangetref met 'n skietwond aan sy kop. Hy is per helikopter na die hospitaal geneem nadat hy op die toneel gestabiliseer is.

"Volgens beskikbare inligting was die man deel van 'n veiligheidspatrollie toe hy geskiet is," sê Jamieson.

Die polisie was Dinsdagaand op die toneel en die voorval word ondersoek.

Meer oor:  Netcare 911  |  Rescue Care  |  Emer-G-Med  |  Midrand  |  Gauteng  |  Joahnnesburg  |  Beseer  |  Kritiek  |  Skiet  |  Kritieke Toestand
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.