Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man masturbeer glo voor vrou in werkonderhoud

’n Man wat ’n vrou na bewering tydens ’n werksonderhoud seksueel aangerand het, het Woensdag in die hof verskyn.

Lt.kol. André Traut het bevestig dat die saak deur die ondersoekeenheid vir familiegeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings ondersoek word.

Die man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering voor die vrou gemasturbeer en haar borste betas het toe sy vroeër vandeesweek vir ’n werksonderhoud by sy kantore in Bellville gegaan het.

Die 34-jarige man is in hegtenis geneem nadat die vrou ’n klag van seksuele aanranding teen hom aanhangig gemaak het.

Meer oor:  Bellville  |  Polisie  |  Misdaad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.