Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man met skietwonde in kar in Sandton gevind

’n Man is Dinsdag in ’n kritieke toestand in sy motor in Sandton gevind ná wat vermoedelik ’n poging was om sy voertuig te kaap.

Die Emer-G-Med-nooddiens sê in ’n verklaring die man het verskeie skietwonde gehad waar hy in sy voertuig by die kruising van Grosvenorweg en William Nicol-rylaan was. Dit is nie bekend watter soort vuurwapen gebruik is nie.

Paramedici het die kritiek beseerde man behandel voordat hy na ’n hospitaal daar naby gebring is.

“In dié stadium is die besonderhede rakende die skietery onbekend en net bespiegelinge. Die polisie sal die voorval ondersoek,” lui die verklaring.

Meer oor:  Sandton
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.