Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Man naby moskee in Mitchells Plain doodgeskiet

Die polisie ondersoek die omstandighede nadat ’n man in Baker Close in Westridge in Mitchells Plain, Kaapstad, doodgeskiet is.

Die skietery het na verneem word Donderdag naby ’n moskee plaasgevind.

Siyabulela Malo, polisiewoordvoerder, sê die polisie is na die toneel ontbied waar hulle ’n 35-jarige man aangetref het. Die man is op die toneel dood verklaar.

Die man se identiteit is nog nie bekendgemaak nie en niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Enigeen met meer inligting kan die Mitchells Plain-polisiekantoor by 021 370 1706 of Stop Misdaad by 08600 10111 bel.

Meer oor:  Mitchells Plain  |  Moskee  |  Doodgeskiet
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.