Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Oud-burgemeester in KZN doodgeskiet

'n Voormalige burgemeester van die Ndwedwe-munisipaliteit in KwaZulu-Natal is doodgeskiet, het die polisie Vrydag bevestig.

Kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, sê Maxwell Hadebe (50) is by sy sakeondernemeing deur 'n onbekende aanvaller doodgeskiet.

"Hy het verskeie skietwonde aan die kop gehad en is op die toneel dood verklaar. Die omstandighede en die motief rondom die moord word ondersoek."

* Meer volg later.

Meer oor:  Moord  |  Burgemeester
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.