Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Pasgeborene uit vlak graf gered

’n Pasgebore baba is Woensdagoggend lewend in ’n vlak graf in Ikageng, Potchefstroom, gevind.

Volgens Russel Meiring, ER24-woordvoerder, het ’n lid van die gemeenskap ’n kind hoor huil en op die babameisie in ’n vlak graf afgekom. Klippe was op die baba gepak.

“Toe paramedici kort ná 07:00 op die toneel kom, is die kind reeds uitgehaal en was sy in die sorg van ’n jong vrou.

Die baba het aan hipotermie gely en het beserings aan haar boarm. Sy is na ’n nabygeleë provinsiale hospitaal geneem.

Die polisie ondersoek die voorval.

Meer oor:  Potchefstroom  |  Pasgeborene  |  Vlak  |  Gered  |  Graf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.