Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Misdaad
Pasop vir skelms wat glo ID’s nagaan

Die departement van binnelandse sake het mense gewaarsku om op hul hoede te wees vir misdadigers wat hulle as amptenare van die departement voordoen.

Die departement sê die sogenaamde verkiesingsboewe mislei mense deur te sê hulle moet kyk of hul identiteitsdokumente geldig is om in die verkiesing te kan stem.

Die mense kry dan toegang tot mense se huise en steel waardevolle artikels.

“Ons kom nie na jou huis toe om vas te stel of jou ID-dokumente geldig is nie. Jy kom na ons toe,” sê Thulani Mavuso, die departement se waarnemende direkteur-generaal.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.