SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
Misdaad
Plaasaanval: 5 verniel egpaar in Boland
Illustrasiefoto

’n Egpaar van Wellington is Vrydagaand in hul huis op hul plaas in die Boland deur vyf gewapende rowers aangeval.

Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, sê die manlike slagoffer se knieë is gebreek en sy vrou is in die bors en hand met ’n mes gesteek.

Na wat verneem word, het die rowers die egpaar en hul kinders in die kluis toegesluit nadat hulle al die vuurwapens gesteel het.

Hierdie is ’n ontwikkelende storie. Hou Netwerk24 dop vir ’n opvolg oor die jongste plaasaanval.

Meer oor:  Ian Cameron  |  Plaasaanval
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.